SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
274 Episodes
140 – 160

Rev jou Toere Ep. 7 - 12 Julie 2024

Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448. RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer…
11 Jul 2024 12 min

RevJoutoere Ep. 6 - Die Opkomende Blomme toer - 5 Julie 2024

Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448. RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer…
4 Jul 2024 12 min

Kus tot Kruin - Fransmanshoek Bewarea 04 Julie 2024

Fransmanshoek Bewarea: Fred gesels met die Veldwagter Erich Goold van Fransmanshoek . Ons kry 'n kort geskiedenis van die naam oorsprong en verskeie aktiwiteite word bespreek. Onder andere ook terugvoer van die onlangse besoek van die Voortrekker Jeugkamp.
4 Jul 2024 13 min

RevJoutoere Ep. 5 - Die Opkomende Blomme toer - 28 Junie 2024

Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448. RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer…
28 Jun 2024 11 min

RevJouToere Ep. 4 - Opkomende toere - 21 Junie 2024

Die tyd loop uit vir besprekings na die Wildtuin - kontak Fanie so spoedig moontlik. RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 10-18 Julie 2024 - Kruger Wildtuin en Laeveld Toer 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om…
21 Jun 2024 14 min

Thabo Bester - Wat is die Twee Pot Stelsel - 13 Junie 2024

Luister gerus weer: Thabu Bester verduidelik meer van die Twee Pot Stelsel wat toegang gee tot jou aftreefonds, en die belangbrike punte waarop jy moet aandag gee alvorens jy onttrekkings maak. Kontak Thabu gerus by thabu.bester@psg.co.za.
14 Jun 2024 10 min

Kus tot Kruin - Allegaartjie 13 Junie 2024

Fred bespreek 'n allegaartjie van onderwerpe, van robbe met hondsdolheid tot bewareas, luister gerus weer. Kus tot zkruin, jou weeklikse blik op die natuur en die bewaring daarvan.
13 Jun 2024 10 min

RevJouToere Ep. 3 - Opkomende toere - 14 Junie 2024

RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 10-18 Julie 2024 - Kruger Wildtuin en Laeveld Toer 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer in luukse toerbusse, die samesyn asook meer van die verblyf en reisplanne.
12 Jun 2024 14 min

PROMOSIE: Fine Craft Furniture - 7 Junie 2024

PROMOSIE: Fine Craft Furniture - het 'n passie vir gehalte vakmanskap, en bring tydlose meubelontwerpe wat huise omskep. Hetsy 'n nuwe ontwerp, of 'n nuwe baadjie vir jou geliefde meubelstuk, Fine Craft Furniture kan jou daarmee help. Verken die versameling van werk wat reeds gedoen is op die /FineCraftFurniture facebookblad…
7 Jun 2024 12 min

RevJouToere Ep. 2 - Opkomende Toere - 7 Junie 2024

RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 10-18 Julie 2024 - Kruger Wildtuin en Laeveld Toer 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer 2 Emmer lys toere wat nie misgeloop kan word nie.
7 Jun 2024 11 min

Kus tot Kruin: Die bewaring van die Luiperd dmv Wetgewing - 06 Junie 2024

Gesprek met DR.BOOL SMUTS van Landmark Leopard & Predator Project - South Africa faam. Hoe wetgewing die behoud of uitwissing van n apex spesie kan bewaar. Luister elke Donderdag om 11h30 op SFM Streek RADIO na Kus tot Kruin waar Fred fokus op bewaring. 🎧Luister SFM Streek RADIO aanlyn by:…
5 Jun 2024 15 min

Kus tot kruin 23 Mei 2024

Vandag in die Kus tot Kruin inset aangebied deur Fred Orban, handel dit oor die mens se rol in die uitwissing en/of kritiese vermindering van n spesie aan die een kant. Daarteenoor ook hernuwde pogings om sulke spesies te bewaar en getalle weer probeer herstel. Fred noem dit is Internasionale…
23 May 2024 14 min

Kus tot Kruin - Training conservation Vets - 02 Mei 2024

Conservation is not only an ideal or a buzz word. What lies behind the scenes of effective Conservation? In conversation with Fred Orban, Hein Schoeman and Josephine Skaarup discusses the training and actions needed to train Vets to help save our unique Wildlife.
2 May 2024 15 min
140 – 160