Kus tot Kruin - Bewaarders van Ons Toekoms - 13 Maart 2025

Loading player...
πŸŒΏπŸŽ™ Kus tot Kruin: Bewaarders van Ons Toekoms πŸŽ™πŸŒΏ
Eben de Wet en Thomas Willems kuier in die ateljee, en hierdie twee jong en passievolle studente-kuswagters van Fransmanshoek Conservancy deel hul ervarings, uitdagings en drome as die volgende generasie bewaarders van ons brose natuurlike omgewing. πŸŒŠπŸ¦…πŸŒ±
Hoe lyk die werklikheid van bewaring aan ons kuslyn? Watter uitdagings trotseer hulle daagliks, en wat dryf hul passie vir natuur- en mariene bewaring? Luister weer na hul inspirerende verhale: πŸ“»πŸ’š
#KusTotKruin #BewaringMetPassie #FransmanshoekConservancy #SFMStreekRadio
13 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min