🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING Oktober 2026

Loading player...
🎙️ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING
👥 In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzé nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend:
🔹 Lynette Meyer
🔹 Willem Faber
💬 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe en watter prioriteite hulle in die komende termyn wil aanspreek.
❓ Aan DA Mayor Dirk Kotzé stel ons weer die kernvraag: Waarvoor staan die DA in die Munisipale Verkiesing 2026?

⚠️ Betaalde politieke inhoud. Die menings en politieke standpunte wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gaste en/of die politieke party wat hulle verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.

#MunisipaleVerkiesing2026 #SFMStreekRadio #Mosselbaai #DemokratieseAlliansie #Kandidaatbekendstelling #PlaaslikeRegering #PolitiekeGesprek
21 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🎗️💗 Steps of Courage – Elke tree tel! 💙👣 - 19 Oktober 2026

🎙️ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking, ondersteuning aan pasiënte en families, en die belangrikheid van vroeë opsporing van prostaatkanker. 👟 Kom stap saam vir hoop! 📅 Saterdag 31 Oktober 2026 📍 Milkwood Primary School Sport…
19 Oct 16 min

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min