๐ŸŽ—๏ธ๐Ÿ’— Steps of Courage โ€“ Elke tree tel! ๐Ÿ’™๐Ÿ‘ฃ - 19 Oktober 2026

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธ Danny het vanoggend met Mia Barnard, Elana Botes en dr. Robbie Botha gesels oor die komende Steps of Courage-gemeenskapsstap, kankerbewusmaking, ondersteuning aan pasiรซnte en families, en die belangrikheid van vroeรซ opsporing van prostaatkanker.
๐Ÿ‘Ÿ Kom stap saam vir hoop!
๐Ÿ“… Saterdag 31 Oktober 2026
๐Ÿ“ Milkwood Primary School Sport Ground, Mosselbaai
โฐ 08:00 | Registrasie vanaf 07:00
๐Ÿšถ 4 km- en 1 km-roetes | ๐Ÿพ Troeteldiervriendelik
๐ŸŽŸ๏ธ R50 per volwassene | Kinders onder 18 gratis
๐ŸŽง Luister weer:
๐Ÿ“ป SFM Streek Radio | 90.1 FM & 104.1 FM
#SFMStreekRadio #StepsOfCourage #Mosselbaai #Podcast #Kankerbewusmaking
19 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE: MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING ๐Ÿ‘ฅ In hierdie politieke gesprek stel DA Mayor Dirk Kotzรฉ nog twee van die Demokratiese Alliansie se kandidate vir Mosselbaai bekend: ๐Ÿ”น Lynette Meyer ๐Ÿ”น Willem Faber ๐Ÿ’ฌ Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners belowe en watter prioriteite hulle inโ€ฆ
21 Oct 19 min

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐ LUISTER WEER | โ€™n Lewe van finansiรซle sorgvryheid โ€“ wat kan verander? Is finansiรซle sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geรซrf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate enโ€ฆ
15 Oct 10 min