Kus tot kruin 24 April 2025

Loading player...
๐ŸŒ๐ŸŽง Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO โ€“ Allegaartjie
Fred gesels oor die uitdagings en kwellinge wat die mensdom op ons Natuurlike Omgewing afdruk ๐ŸŒฟ๐Ÿพ โ€“ van besoedeling en oorbenutting tot onwettige strikke en verlies aan biodiversiteit. In samewerking met die Omgewingsforum van Mosselbaai Munisipaliteit en WCIN, word daar verskeie werkswinkels en aanbiedinge in en om Mosselbaai en Wilderness aangebied โ€“ insluitend โ€™n insiggewende sessie oor die gevare van onwettige strikke in die wildernis ๐Ÿพ
Moenie diรฉ belangrike gesprek misloop nie โ€“ ๐ŸŽงLuister gerus weer:
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #BewaarDieOmgewing #Mosselbaai #WCIN #Wilderness #GroenToekoms #NatuurSake
24 Apr 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min