πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning/Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ 10 April 2025

Loading player...
πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning/Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ
This is Part 2️ of our eye-opening discussion on the devastation our oceans face through plastic pollution 🧴🐒. Vandag gesels Fred met:
πŸ”Ή 🦈 Stephanie Nicolaides – Marine Conservation Researcher
πŸ”Ή 🐬 Ilizna du Plessis – Mariene Gids met 'n passie vir die see 🌊
πŸ¦€ 🦐 We’ll explore the importance of marine research, guiding, and education – en hoe hierdie elemente saamwerk om die vernietiging van ons riviere en oseane te help keer 🌍🐳 Every action matters – elke tree maak β€˜n verskilπŸ¦‘ πŸ™
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #SFMEcoLearning#SFMOmgewingslering #PlasticPollution #RedOnsOseane #MarineConservation #BewusmakingWerk #OnderwysIsKrag #SaveOurSeas #ProtectWhatMatters
10 Apr 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min