Kus tot Kruin – Beskerm ons water, beskerm ons toekoms!πŸ’¦β³27 Maart 2025

Loading player...
πŸ’§πŸŒΏ Kus tot Kruin – πŸŽ™οΈDit is WATERMAAND! Maar… het ons genoeg water? Of dalk te veel? Of erger – glad nie! πŸ˜³πŸ’¦β³
Hierdie week op Kus tot Kruin delf Fred diep in die waterkrisis in – van droogtes tot oorstromings en hoe ons, ons watervoorrade kan beskerm. Ons waterskaarstes is op ons voorstoep – wat kan jy doen om jou waterverbruik aan te pas en volhoubaar te maak?πŸ’§ En onthou… Al woon ons langs die see, beteken dit nie daar is genoeg water vir almal nie! πŸŒŠπŸš±πŸ’§
#KusTotKruin #Watermaand #Bewaring #Waterbesparing #LuisterLeefBewaar
27 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min