Akademia onderhoud 07 April 2025

Loading player...
πŸŽ“ Dink jy daaraan om in 2026 te begin studeer? Dan is hierdie gesprek vir JΓ“Γš!
πŸ“’ Akademia se studieaansoeke is nou oop en daar is groot opwinding oor wat hulle alles bied. Enrico gesels met πŸŽ™οΈ Johan Lubbe, bemarkingsadviseur by Akademia, oor:
πŸ’‘ Waarom Akademia ’n uitstekende studietuiste is
πŸ“ Hoe om aansoek te doen
πŸ“š Die twee onderrigleermodelle – voltyds Γ©n nauurs
πŸ’» ’n Aanlyn inligtingsessie in April vir nauurse studies
πŸ” Waar jy meer kan lees oor Akademia se programme
🎧 Luister nou na die potgooi en kry al die insig wat jy nodig het om 2026 πŸ“† jou jaar te maak! πŸ“§ Kontak Johan by: johan@akademia.ac.za
#Akademia πŸŽ“ #Studie2026 πŸ“˜ #Potgooi 🎧 #SFMStreekradio πŸ“» #ToekomsGereed πŸš€ #AfrikaanseOnderwys πŸ‡ΏπŸ‡¦
8 Apr 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! πŸ“… 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereΓ«l is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min