Verlede week het die gesprek geëindig oor die onderwerp van slakke en hoe om dit te bestuur met Protek produkte. Die gesprek gaan voort en Paul noem watter ander algemene tuinplae, soos byvoorbeeld krieke, jy nog effekteif met Protek kan behandel.
Kus tot kruin - baie insidente op ons Kus die week (10 - 16 Oktober 2024). Fred gee meer besonderhede. Die druk op die natuurlike omgewing vermeerder daagliks. Kennis is mag - luister gerus weer.
Die enorme bedryf van onwettige internasionale smokkel van diere. Daarmee saam gaan onwettige boerdery vir uitvoermark. Nog Rob aanvalle, ' n swart Springbokkie gebore in George en paar blitsbrokkies.
"You must be NUTS to BOLT across South Africa in a cheap jalopy." Mnr Sas du Plessis vertel meer van die avontuur - met 'n doel. 18 ou karre poog om 6 450km in 18 dae op die landsgrense rondom SA te toer om fondse vir liefdadigheidsorganisasies in te samel…
Vandag in die reeks van grasperkonderhoud, gaan ons voort met Lawn Care en watter selektiewe onkruiddoders kan gebruik word op jou grasperk en ook nie-selektiewe onkruiddoders vir gebruik op sypaadjies. Ons hoor van Protek se Snaill produkte, veral na die reën en skielik sien jy meer slakke. Paul Hartzenberg is…
Kus tot Kruin vandag: 'n paar interessante dinge van die mens se interaksie en ingryping met die Natuur, veral in die lig van die plan van die VSA om oor 3 dekades op tot 470 000 stroopuile (Barred Owls) dood te maak. Dit, nadat die voëls uit die oostelike VSA…
Luister gerus weer: Bevind jy jouself in die Wes-Kaap? Dagboek 12 Oktober vir ʼn Akademia-sentrumopedag in George. Bespreek nou reeds jou plek en vind meer uit oor Akademia se dinamiese onderrigleermodelle. #MyAkademia #Studietuiste #Sentrum #Opedag #George #Voltyds #Nauurs
'n Insiggewende onderhoud met bestuur verteenwoordigers van SPRINGERBAAI ECO ESTATE. Dit is die eerste een van n minireeks gesprekke wat Fred sal voer met verteenwoordigers van EKO ontwikkelings in Mosselbaai gebied. Die doel is om te wys hoe daar voordele kan wees vir beide die Mens en die Natuur as…
Betaalde promosie: Met die grasperk wat die heel winter dormant was, is dit nou die tyd om dit reg te ruk met die nodige Protek Produkte. Paul Hartzenberg van Protek vertel in meer besonderhede hoe jy 'n goedversorgde grasperk kan vestig. Met produkte soos: KAN, General Fertiliser 2:3:2, Lawn &…
In vanoggend se Kus tot Kruin gesels Fred is met 2 dames van S.M.A.R.T.. (nl: Val Marsh, en Magda Marits - in foto ook Tertia Marais). Die rol wat onselfsugtige vrywilligers wat hier woon, speel om gestrande diere te red wat op ons kus uitspoel. Van klein skilpadjies tot reuse…
Fred gesels met byekenner en byebewaarder Jacque Stimie, oor die waardevolle rol van bye. Hoekom is dit so belangrik om die bye te beskerm en te bewaar? Luister gerus weer.
Fred vra vandag: Waar is al die Robbe op die eiland hierdie jaar? Waar op ons kus kuier die walvisse hierdie winter? Dit en verskeie ander mariene bewarings beginsels met Lee Vergottini.
In vandag se Kus tot Kruin deel Fred interessanthede oor paddas en ystervarke. Wat hul rol in die natuurlike omgewing is asook nuus op die walvisse in ons waters asook hondsdolheid by robbe.
Mike Bolhuis, Spesialis ondersoeker van Ernsitige geweld misdaad asook Ekonomiese en Kubermisdaad. In ateljee was AO Naude asook Rupert Pretorius GPF - George - luister weer na die insiggewende gesprek rondom Kuber misdaad en misdaad in die SFM Streek.
In hierdie week se program gesels Fred 'n Allegaartjie van onderwerpe tov Bewaring. Van Wêreld Erfenis, varswater vis bewaring, Hommeltuie en algemene Bio-diversiteit. Luister gerus weer:
Fred has a sensational discussion with Prof Curtis Marean of Arizona State University, regarding the chances of World Heritage Status being awarded soon to archaeological excavations and discoveries in the SFM Streek. Sites such as Pinnacle Point caves near Mossel Bay, PP5/6 which was excavated in 2014 to name one.
Rolandi Steyn, Bedryfshoof van Laerskool George-Suid vertel meer van die opwindingde verwikkellinge wat in die tweede helfte van die jaar nog gaan plaasvind. Soos oa die Veerlose Vlerke, Loeriefees, LoerieWeb, Nuts & Bolts Projek, Smile Foundation en die Eco Onnie Week, luister gerus weer.
Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448.18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie som die toer op in 3 dele: *Namaqua dan *Noordelike deel van *Weskus en Suidelike deel en vandag Langebaan en…
Skilpaaie en hoe word hulle bedreig deur die mens? Leon Rossouw van WCIN kom gee waardevolle inligting waarom #everytortoismatters. Hoe kan elkeen van ons help en bydra tot hulle voortbestaan in die natuurlike omgewing.
18 Jul 2024
16 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.