๐ŸŽ™๏ธDis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en โ€˜n inspirerende gesprek hier op SFM!๐ŸŒŠ30 Junie 2025

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธ Dis tyd vir nog die Voortrekker Seejol en โ€˜n inspirerende gesprek hier op SFM!
Vanoggend het Danny gesels met die span van die 2025 Voortrekker Seejol ๐ŸŒŠ๐Ÿšฉ โ€“ โ€™n groep jong mense met moed in hul harte en liefde vir land en volk. Maar wie is die Voortrekkers regtig?
๐Ÿšฉโ›บDie Voortrekkers is โ€™n dinamiese jeugbeweging wat kinders en jongmense toerus met lewensvaardighede, waardes, kultuurkennis รฉn avonture in die buitelewe ๐Ÿ”ฅ๐Ÿฅพ. Vandag hoor jy direk van die span self: hoekom hulle by die Voortrekkers aangesluit het, wat hulle leer, en hoe jy deel kan word van hierdie lewende tradisie.
#VoortrekkerSeejol2025 #TrotsVoortrekker #AvontuurMetWaarde #JeugMetDoel #KampvuurKultuur
30 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min