πŸš—πŸ’’ Oortreders op ons paaie – ’n ernstige saak πŸ›‘πŸŽ™οΈ Verkeersdepartement 07 Julie 2025

Loading player...
πŸš—πŸ’’ Oortreders op ons paaie – ’n ernstige saak πŸ›‘πŸŽ™οΈ
Elke motoris het al die frustrasie ervaar: iemand wat jou afsny, op jou buffer ry, jou verbygaan op ’n soliede lyn, of sommer die rooi lig ignoreer. Dis nie net irriterend nie – dit kan lewensgevaarlik wees. 🎧 Vandag gesels Danny met Verkeershoof Reinet Srikakis van die Mosselbaai Provinsiale Verkeersentrum oor die toestand op ons plaaslike paaie – en wat is die werklike gevolge van swak gedrag op ons paaie? Van die mees algemene verkeersoortredings tot die impak van die winterseisoen op padveiligheid – ons vra die vrae wat saak maak.
πŸ‘‰ Luister nou om uit te vind:
β€’ Wat is die grootste kommer op Mosselbaai se paaie?
β€’ Hoe beΓ―nvloed die winter die risiko's?
β€’ Hoeveel ernstige voorvalle is onlangs aangemeld?
β€’ Wat doen die verkeerspan om veiligheid te bevorder?
β€’ En watter raad gee Hoof Srikakis aan alle padgebruikers in ons streek?
πŸŽ™οΈ Moenie diΓ© insiggewende gesprek misloop nie – klik, luister en deel dit met mede-padgebruikers!
#Verkeer #Padveiligheid #Mosselbaai #SFMpodcast #Gemeenskapsveiligheid
7 Jul 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | BOU AAN VEERKRAGTIGE LANDSKAPPE 🌿06 Agustus 2026

Klimaatsverandering, veldbrande en vloede raak ons almal – maar hoe berei ons onsself en ons omgewing beter voor vir die uitdagings wat voorlΓͺ? πŸŽ™οΈ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met Yolande van Rooyen van Gourikwa oor die Resilient Landscapes Forum, wat op 18 en 19 Augustus…
6 Aug 16 min

🐜Protek - Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜03 Agustus 2026

Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜 Think winter means fewer insects? Think again! β„οΈπŸœ Unpredictable weather has kept ants, cockroaches, fleas and other household pests active for much longer than expected. On this week's Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg shared practical solutions to help you tackle common household…
3 Aug 13 min