Kus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025

Loading player...
๐Ÿ•ต๏ธโ€โ™‚๏ธ๐ŸŒฑ Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets๐ŸŽฃโš–๏ธ
๐ŸŽ™๏ธ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. ๐Ÿงฏ Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat โ€™n mens wonder โ€“ "wie hou wag oor ons natuur?"
Is dit nie nou **dringend nodig** dat ons bestaande wette en moniteringstelsels **hersien en versterk word** nie? ๐Ÿ›‘
๐ŸŽง Luister weer na die gesprek wat elke inwoner van die Suid-Kaap behoort te hoor.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #BewaringSaakVanEer #Langlyners #OnwettigeDiere #OnsOmgewingOnsVerantwoordelikheid #WetteMoetWerk #TuinroeteBewusmaking
19 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min