πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning / Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ - 17 April 2025

Loading player...
πŸŽ™οΈ KUS TOT KRUIN – πŸ‘¨β€πŸ« EcoLearning / Omgewingslering πŸ‘©β€πŸ« πŸŽ™οΈ
Deel 3 van die reeks oor die plastiekkrisis wat ons oseane bedreig! 🧴🐒🌊
Fred Orban gesels met:
πŸ”Ή Stephanie Nicolaides – Mariene wetenskaplike
πŸ”Ή Ilizna du Plessis – Mariene gids en omgewingsliefhebber 🌿🌍
πŸ¦€πŸ¦ Hulle lig ons in oor die gevare van plastiekbesoedeling, en die lewensbelangrike rol van opvoeding, veral onder ons jeug – want hulle is die bewaarders van mΓ΄re! πŸ‘§πŸ‘¦
Ons leer ook hoe navorsing, gidswerk en bewustheid hand aan hand gaan om ons riviere en oseane te beskerm 🐬🐳🦈
Luister gerus weer en raak deel van die oplossing.
πŸ’‘ Elke tree maak β€˜n verskil. πŸ™πŸ¦‘
#KusTotKruin #PlasticPollution #SFMStreekRadio #EcoLearning #JeugOnderwys #BewaringNou
17 Apr 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | BOU AAN VEERKRAGTIGE LANDSKAPPE 🌿06 Agustus 2026

Klimaatsverandering, veldbrande en vloede raak ons almal – maar hoe berei ons onsself en ons omgewing beter voor vir die uitdagings wat voorlΓͺ? πŸŽ™οΈ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met Yolande van Rooyen van Gourikwa oor die Resilient Landscapes Forum, wat op 18 en 19 Augustus…
6 Aug 16 min

🐜Protek - Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜03 Agustus 2026

Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜 Think winter means fewer insects? Think again! β„οΈπŸœ Unpredictable weather has kept ants, cockroaches, fleas and other household pests active for much longer than expected. On this week's Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg shared practical solutions to help you tackle common household…
3 Aug 13 min