Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,947 Episodes
1300 – 1320

ToekomsVenster: Leef deur die Heilige Gees

Dit is eers wanneer ons die Gees van die Here vertrou en vra om ons in die Waarheid te lei dat die diepere dimensies van God se Woord vir ons ontsluit word.
31 Aug 2020 10AM 4 min

ToekomsVenster: Glo soos ’n kindjie

Jesus sê ons moet soos kinders word as ons die Koninkryk wil beërwe. Onverskrokke, energiek gelowig, liefdevol en amper naïef. Is jy bereid om soos ʼn kind te glo?
24 Aug 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: Gee Hom ’n kans

Klou jy nog verbete vas omdat jy twyfel dat God goeie bedoelings met jou het? Gee Hom ʼn kans. Hy sal jou nie teleurstel nie.
21 Aug 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: Skep moed

Die boodskap aangaande Jesus is soos ʼn lamp wat in die donker skyn. Wie op Hom vertrou sal nie teleurgestel word nie, sê die Woord.
20 Aug 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: Here red my

Jesus was al die tyd daar. Hy sal jou nie teleurstel nie. Al is die storm hoe bedreigend, jy is veilig in sy hand.
13 Aug 2020 10AM 4 min
1300 – 1320