ToekomsVenster: Die bediening wat vryspreek

Loading player...
Hoe lank kuier jy saam met verwyte in jou lewe? Maak nou daarmee klaar. Aanvaar die versoening wat God in Christus vir en namens jou bewerk het.
18 Jun 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min