ToekomsVenster: ’n Metafoor vir die Vader se teenwoordigheid

Loading player...
Miskien sal wolke vir ons nuwe betekenis kry? Mag elke wolk iets van God se teenwoordigheid in jou lewe simboliseer.
1 Jun 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min