ToekomsVenster: Daar is ’n blye weersiens

Loading player...
Daar is ’n weersiens vir hulle, ja, vir al God se kinders. Soos die Hemelvaart dink ons nie gereeld na oor die wederkoms van Jesus nie. Tog is ons vandag en elke dan, nader aan daardie gebeurtenis.
25 May 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min