ToekomsVenster: Pinkster en die koms van die Heilige Gees

Loading player...
Ons dien ’n drie-enige God en alhoewel geen mens die misterie daaraan kan verduidelik nie, is dit hoe God Hom aan ons openbaar.
31 May 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min