ToekomsVenster: Leef verantwoordelik en in eerbied

Loading player...
God is getrou en sal die werk wat Hy in jou begin het klaarmaak. Dit troos wanneer ’n mens in die maalkolk van sonde vasgevang word. Dit kom egter teen ’n hoë prys.
10 Jun 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min