ToekomsVenster: Die Koninkryk in die praktyk

Loading player...
Die vraag is inderdaad nie wat die tyd van God vra nie, maar wat God van die tyd vra. Dit gaan nie oor hoe omstandighede ons wil help om God te verstaan nie, maar hoe God ons wil toerus om omstandighede te verstaan en te hanteer.
24 May 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min