Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,947 Episodes
1320 – 1340

ToekomsVenster: Glo jy dit?

Die oorwinning staan egter seker en vas en wie in die finale dag opstaan sal nooit weer sterwe nie. Glo jy dit vra Jesus vir my en jou?
11 Aug 2020 7AM 3 min

ToekomsVenster: God is altyd relevant

Ons moet nie blind wees vir waarmee God tans besig is nie. Met nadenke sal 'n mens besef die pandemie het ons gekry om die lewe weer in oënskou te neem, belangrike vrae te vra en ou antwoorde te heroorweeg.
28 Jul 2020 9AM 4 min

ToekomsVenster: Belangrik in God se oë

Net die feit dat God jou in Christus Jesus uitgekies het om syne te wees, is reeds ʼn sterk genoeg aanbeveling. Jy het niks meer in hierdie wêreld nodig nie.
21 Jul 2020 10AM 3 min
1320 – 1340