ToekomsVenster: As die liefde ontbreek, kom dit tot niks

Loading player...
Waarin roem jy terwyl dit net dalk ontbreek aan die liefde? Vra die Here om sy liefde in jou hart uit te stort.
17 May 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min