ToekomsVenster: Liefde is nie liggeraak

Loading player...
Skud die liggeraaktheid af. Dis heeltemal onnodig want jy weet mos die Here is lief vir jou.
19 May 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min