Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,947 Episodes
1180 – 1200

ToekomsVenster: Ons kon dit nie so los

Ons gebed dat “die Koninkryk van God op aarde sal kom” is toe veel meer prakties, alledaags en gewoon as wat meeste van ons gedink het.
25 Mar 2021 2PM 2 min

ToekomsVenster: Vir spys en drank

Verantwoordelikheid begin by ’n dankbaarheidslewe en ’n besef dat ons rentmeesters is van alles wat God in sy goedheid aan ons toevertrou.
15 Mar 2021 10AM 2 min
1180 – 1200