ToekomsVenster: Kom ons praat oor geld

Loading player...
Geld koop nie guns by God nie. Wie geld op verantwoordelike wyse, sonder weersin maar met blymoedigheid met ander deel, kan reken op God se seën in sy lewe.
25 Nov 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min