ToekomsVenster: Tempel van God

Loading player...
Ons is inderdaad God se hande en voete op aarde. Die Heilige Gees woon in ons en stel ons daartoe in staat.
10 Nov 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min