Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,947 Episodes
1160 – 1180

ToekomsVenster: Hy het jou lief

Die waarheid is dat God jou oneindig lief het, ’n uitnemende plan met jou lewe het en ’n groot drome oor jou droom.
12 Apr 2021 11PM 3 min

ToekomsVenster: Hy weet alles

Mag ons hoe langer, hoe meer, deur die Gees van die Here beheers word, dink soos Hy dink en Hom verheerlik in ons dien en late.
12 Apr 2021 10PM 2 min

ToekomsVenster: God praat

God praat met mense. Hy het ʼn strategie. Hy soek net na iemand wat die moeite sal doen om na Hom te luister en te doen wat Hy vra.
30 Mar 2021 10AM 2 min
1160 – 1180