ToekomsVenster: Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik

Loading player...
Dié teks bring perspektief op ons lyding. Dit is oorweldigend en onverstaanbaar maar dit gaan verby en daar kom ʼn dag waarin alles herstel, volmaak herstel sal word.
3 Dec 2021 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min