ToekomsVenster: Vra meer

Loading player...
Ons mag maar vir die Here vra en Hy mag maar nee of later sê. Die feit van die saak is dat as jy nie met die Here daaroor gepraat het nie, mag jy nie kla dat dit jou ontbreek nie. Vra hierdie jaar meer.
14 Jan 2022 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min