ToekomsVenster: God is hier teenwoordig

Loading player...
My God - die God van die Bybel - is vriendelik, sagmoedig, betroubaar, lankmoedig, vol deernis en begrip. Hy trek sy Vaderhand nooit van my terug nie.
7 Dec 2021 1AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min