Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,947 Episodes
1140 – 1160

ToekomsVenster: Die Koninkryk in die praktyk

Die vraag is inderdaad nie wat die tyd van God vra nie, maar wat God van die tyd vra. Dit gaan nie oor hoe omstandighede ons wil help om God te verstaan nie, maar hoe God ons wil toerus om omstandighede te verstaan en te hanteer.
24 May 2021 10AM 2 min

ToekomsVenster: Die wil van God

Presies hoe ver vertrou ek God in my lewe? Presies hoe oorgegee is ek aan sy wil? In watter mate glo ek dat alles ten goede meewerk vir die wat Hom liefhet?
6 May 2021 8AM 2 min

ToekomsVenster: Sterk in jou geloof

Uiteindelik help Paulus ons as hy vra dat ons nie willens en wetens vir ander spanning sal veroorsaak omdat hulle nie noodwendig dieselfde voel en glo as ons nie.
3 May 2021 10AM 3 min
1140 – 1160