ToekomsVenster: Hanteer hopeloosheid

Loading player...
Ek sukkel en worstel ook soms, ek het al reguit met die Here gepraat. Jy mag dit ook doen. Hy kan jou nie teleurstel nie, Hy is verbondsmatig daartoe verbind. Sterke!
19 Jan 2022 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min