ToekomsVenster: Ons is ons eie grootste vyande

Loading player...
Die omgekeerde is egter meermale waar. Ons is ons eie grootste vyande. Ons karnuffel en verkleineer onsself. Ons verwens onsself en wou anders gelyk, gepraat, gedink en gehandel het. Ons verwyt onsself en verwag dat onsself daarmee genoeë moet neem. Wonder of jy hierdie week so ʼn bietjie daaroor wil nadink. Hoe gaan dit met jou verhouding met jouself?
14 Feb 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min