ToekomsVenster: Die reis na binne

Loading player...
Ons praat van die reis “na binne”, die reis na jou ongeskonde self – soos God dit bedoel het.
15 Feb 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min