ToekomsVenster: Geleentheid en weerstand

Loading player...
God het in Christus alles gedoen. Vertrou Hom daarom ook met die droom.
26 Nov 2021 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min