ToekomsVenster: Kind van God

Loading player...
Ja, as jy en ek ernstig is oor ons verhouding met die Here gaan ons nie bewustelik en moedswillig voort met ʼn lewe van onverskilligheid nie.
3 Nov 2021 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min