ToekomsVenster: Die liefde doen nie kwaad

Loading player...
So baie mense word dit wat aan hulle gedoen is. Hulle leef die gebroke verhaal van hul grootwordjare net verder uit. Dit hoef nie te gebeur nie. Daar is innerlike genesing, oorwinning, en deur die krag van die Heilige Gees is oor begin moontlik.
5 Nov 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min