ToekomsVenster: Die Bybel is waar

Loading player...
Die Bybel is egter ʼn geloofsboek, ʼn openbaring, ʼn bekendmaking van Goddelike waarhede. Dit is ʼn getuienis, die getuienis van hoe mense sedert die eerste tye in die teenwoordigheid van hierdie God gelewe het.
9 Nov 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min