
Politieke geweld neem toe voor SA verkiesing
Loading player...
Die Universiteit van die Wes-Kaap is bekommerd oor die toenemende voorkoms van politieke geweld in Suid-Afrika voor die munisipale verkiesing. Volgens die polisie is 45 politieke aanvalle tussen Januarie en September aangeteken en minstens 43 mense is dood. Nog nege polities-verwante moorde is in Oktober aangemeld. Woordvoerder Lisa Thompson sê die syfers is die hoogste nóg en dui aan politieke geweld is besig om 'n gevestigde kenmerk van Suid-Afrikaanse politiek te word:

