Wes-Kaapse polisie raadop met bendegeweld

Loading player...
Die GOOD Party sê die onlangse toename van die getal bendeverwante misdade in die Wes-Kaap het gelei tot die polisie wat erken hulle het nie 'n werkbare plan om dit te beëindig nie. Die Global Initiative Against Transnational Crime het verlede week sy kwartaallikse Western Cape Gang Monitor publiseer. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê dit wys die getal sterftes het meer as verdubbel van 422 in 2020 tot 872 in 2024 met 'n volgehoue styging in die eerste kwartaal vanjaar:
12 Sep 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Dagbesoeke aan Kruger-wildtuin opgeskort weens reën

SANParke het dagbesoeke aan die Kruger-wildtuin tydelik opgeskort weens swaar en aanhoudende reën in Limpopo en Mpumalanga. Die besluit is geneem om te fokus op veiligheid en noodreaksie, met die Letaba-ruskamp wat personeel en gaste ontruim het nadat die Letaba-rivier afgekom het. Die Phalaborwa-hek is ook gesluit, wat toegang tot…
15 Jan 10PM 1 min

Ruimtevaarders veilig terug, mediese ondersoeke aan die gang

Vier ruimtevaarders wat van die Internasionale Ruimtestasie ontruim is, is terug op Aarde nadat hul verblyf in die ruimte met 'n maand verkort is weens 'n ernstige mediese situasie. Die span het mediese ondersoeke ondergaan voordat hulle aan wal gegaan het nadat hulle in die see aan die kus van…
15 Jan 10PM 1 min

Gemeenskappe 'moet met polisie saamwerk teen misdaad'

Inspekteur Serafine Kandjimi, gemeenskapspolisiëringsbeampte in die Erongo-streek, het kommer uitgespreek oor toenemende alkohol- en dwelmmisbruik, geslagsgebaseerde geweld, roekelose bestuur en opportunistiese misdade in die streek. Sy sê dat hierdie uitdagings steeds huishoudings destabiliseer en openbare vrede versteur. Kandjimi het gemeenskapslede versoek om met die polisie saam te werk deur inligting…
15 Jan 10AM 1 min

Dion George bedank uit DA, beskuldig Steenhuisen

Die voormalige minister van Omgewingsake, Bosbou en Visserye, Dion George, het ná 28-jaar uit die DA bedank. Dit volg nadat DA-leier John Steenhuisen in November versoek het dat hy as minister verwyder word. George het ook bedank as voorsitter van die DA se Federale Finansiële Komitee en as parlementslid. Hy…
15 Jan 10AM 1 min