Onderwysminister verduidelik 'infrastruktuur' beteken 'heining'

--:--
Die verkrygingswetsontwerp word tans in die Nasionale Vergadering bespreek, terwyl parlementslede ook vrae kan vra. Die drie moorde op Okahandja van jong meisies is ook opgehaal, omdat die twee jongste slagoffers by die KW von Marees Gekombineerde Skool ingeskryf was. Die AR-parlementslid George Kambala het onderwysminister Sanet Steenkamp gevra of alle skole se infrastruktuur verbeter sal word, of slegs by KW von Marees.
28 Apr 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Lüderitz se watertoevoer en infrastruktuur onder die loep

Lüderitz het môre tussen 8-uur en 3-uur 'n geskeduleerde wateronderbreking weens dringende herstelwerk aan die dorp se belangrikste watertoevoerpyp. Volgens NamWater kan lae waterdruk tot volgende week verwag word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die dorpsraad se segsman, Elwin !Gaoseb, wat meer inligting gee.
14 May 4AM 1 min

Orania se Strydom gesels met Gaetz in VSA

Die uitvoerende hoof van Orania Joost Strydom het met Matt Gaetz op One America News gepraat oor kommer oor kommunisme en sê skole en myne is reeds genasionaliseer.
14 May 4AM 1 min

Iran mag nie 'n kernwapen hê nie - Trump

President Donald Trump sê die verhouding tussen Amerika en Saoedi-Arabië is ʼn basis van sekuriteit en voorspoed. Hy het gister begin met die eerste deel van ʼn vierdaagse diplomatieke toer na Saoedi-Arabië, Katar en die Verenigde Arabiese Emirate. Trump het talle ooreenkomste met Saoedi-Arabië se regering onderteken, wat militêre samewerking…
14 May 3AM 1 min