Lüderitz se watertoevoer en infrastruktuur onder die loep

--:--
Lüderitz het môre tussen 8-uur en 3-uur 'n geskeduleerde wateronderbreking weens dringende herstelwerk aan die dorp se belangrikste watertoevoerpyp. Volgens NamWater kan lae waterdruk tot volgende week verwag word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die dorpsraad se segsman, Elwin !Gaoseb, wat meer inligting gee.
14 May 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oos-Kaap sterftesyfer nou 79, Cyril sê vloede is klimaatsverandering

President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is 'n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Die sterftesyfer in die provinsie het gestyg tot 79. Ramaphosa het tydens 'n besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is 'n teken van hoe klimaatsverandering…
13 Jun 11AM 1 min

Aktiviste stil oor transgender-moordsaak, 'moeg baklei'

Die moordsaak van die transgender Christoff “Sexy Chamy” Fredericks is in die Katutura-landdroshof tot 20 Junie uitgestel vir pleitverrigtinge. Die 30-jarige Fredericks se liggam is in Mei verlede jaar met 32 steekwonde en met privaatdele verwyder gevind in Otjomuise se 7de Laan. Aktiviste was aanvanklik aktief in die veroordeling van…
13 Jun 10AM 1 min