Die Bank of Namibië het onlangs gesê die binnelandse ekonomie sal na verwagting in 2025 met 3,8 persent groei en met 4 persent in 2026, vanaf sowat 3,7 persent in 2024. Volgens sy ekonomiese voorspellingsverslag sal die verwagte groei in die primêre bedrywe, ondersteun deur sterk groei in gewasboerdery en…
Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê misdaad bly 'n groot probleem. Sy sê alhoewel moordsake verminder, is daar 'n toename in seksuele oortredings, insluitend verkragting. Ntshavheni sê die kabinet loof die polisie vir die vinnige arrestasies in hoëprofiel geslagsgeweldsake, insluitend dié van die Wits Universiteit-student Olorato Mongale. Sy…
Die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, het veiligheidsgidse in Windhoek se Havana-nedersetting versprei om bewusmaking oor seksuele en geslagsgebaseerde geweld te bevorder. Die uitreik het speletjies en kos vir kinders ingesluit. Woordvoerder Jenny Poiyah sê die inisiatief is ’n reaksie op die toenemende gevalle van kindermishandeling en geslagsgebaseerde geweld. Kosmos 94.1…
Chelsea se afrigter, Enzo Maresca sê hy hoop hul oorwinning in die UEFA-Konferensieliga kan die begin wees van 'n nuwe era van sukses. Die span het agtergeloop voordat hulle Real Betis 4-1 geklop het in Breslau, Pole, en sy eerste trofee sedert 2022 verower het. Chelsea is ook die eerste…
Die Nasionale Raad se staande komitee oor gesondheid, waatskaplike Welsyn en arbeidsake het 'n verslag vrygestel oor die basiese inkomstetoelaag-loodsprojek by Otjivero en Omitara van 5 Augustus 2024 tot 9 Mei vanjaar. Die verslag spoor die regering aan word om toelaes uit te brei na kwesbare, werklose Namibiërs tussen 19…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.