Iran mag nie 'n kernwapen hê nie - Trump

--:--
President Donald Trump sê die verhouding tussen Amerika en Saoedi-Arabië is ʼn basis van sekuriteit en voorspoed. Hy het gister begin met die eerste deel van ʼn vierdaagse diplomatieke toer na Saoedi-Arabië, Katar en die Verenigde Arabiese Emirate. Trump het talle ooreenkomste met Saoedi-Arabië se regering onderteken, wat militêre samewerking insluit. Hy het in Riaad tydens ʼn beleggingsforum tussen dié twee lande Iran beskuldig dat hy die streek vernietig en bloedvergieting in ander lande befonds:
14 May 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Goeie vooruitsigte vir groei in privaatsektor kredietverlening

Die jaarlikse groei in privaatsektor kredietverlening in April was 4,5 persent, effe laer as die 5 persent wat in Maart aangeteken is, maar aansienlik hoër as die 1,6 persent in April 2024. Besighede bly die hoofbydraers met groei van 7,1 persent op ‘n jaargrondslag, terwyl huishoudelike kredietgroei effens gedaal het…
4 Jun 9AM 1 min

KI 'gaan toekomstige oorloë oorheers'

Die voormalige Amerikaanse ambassadeur by Navo, Kay Bailey Hutchison, sê kunsmatige intelligensie sal oorlog in die toekoms oorheers. Besteding op verdediging, veral binne Navo, is op die Europese en Britse agenda. Bailey Hutchison het met Sky News gepraat.
4 Jun 9AM 1 min

MK-party se Shivambu 'nederig' om in parlement te dien

Floyd Shivambu van die MK-party het belowe om sy nuwe rol in die Parlement te gebruik om die party voor volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing en die algemene verkiesing in 2029 te versterk. Sy herontplooiing volg na 'n dissiplinêre besluit oor 'n ongemagtigde reis na Malawi, waar hy die voortvlugtige…
4 Jun 8AM 1 min

Banyana Banyana fokus op Afrika-beker vir Vroue

Sokker: Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, sê hulle fokus nou op voorbereidings vir die Afrika-beker vir Vroue wat volgende maand in Marokko gespeel word. Suid-Afrika is as kampioene van die Drienasies-reeks gekroon nadat hulle Zambië met 2-0 in die Lucas Moripe-stadion in Pretoria verslaan het. Banyana het die…
4 Jun 8AM 1 min

Reëlings op dreef vir olie- en gaskonferensie later vanjaar

Windhoek skud sy vere reg vir die derde olie- en gaskonferensie wat tussen 12 en 15 Augustus sal plaasvind. Die konferensie is die week bekendgestel, en tydens 'n paneelbespreking is vrae gestel oor hoe Namibiërs baat sal vind by die ontluikende olie- en gasbedryf, Shakwa Nyambe, besturende vennoot by SNC…
4 Jun 6AM 1 min