Trump ‘dink’ Oekraïne sal Krim opgee

--:--
Die Amerikaanse president Donald Trump het die Russiese president Vladimir Putin aangespoor om op sy aanvalle gestaak en ‘n ooreenkoms met die Oekraïne te onderteken. Hy het ook met verslaggewers gepraat na hy van die Vatikaan teruggekeer het en sê hy glo sy Oekraïnse eweknie Volodymyr Zelensky is bereid om die Krim aan Rusland af te staan as deel van 'n vredesooreenkoms.
28 Apr 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Shark Island hoef nie kwessie te wees: Lüderitz-burgemeester

Namibië vier die eerste volksmoord herdenkingsdag op 28 Mei, hoewel die Nama- en Herero-gemeenskappe nie saamstem met die datum wat deur die regering vasgestel is nie. Nog 'n twispunt is die beplande uitbreiding van die Lüderitz-hawe wat Shark Island sal dek, wat 'n konsentrasiekamp vir Nama- en Herero-gevangenes was gedurende…
15 May 10AM 1 min

Sleutelprojekte loop oop, maar wat van streke sonder beleggings?

Tydens die bekendstelling van Namibië se eerste buitelandse direkte beleggingsinisiatief het die uitvoerende hoof van die Namibiese Belegging Bevorderings- en Ontwikkelingsraad, Nangula Uaandja, sleutelprojekte aangekondig wat finale beleggingsbesluite behaal het. Erongo lei met agt projekte ter waarde van 12,9 miljard Namibiese dollar wat 10 600 werksgeleenthede skep. Sy sê streke…
15 May 10AM 1 min

Swavet-stalletjie bedrywig by Nampo Oesdag

Die 2025 Nampo Oesdag buite Bothaville in Suid-Afrika stel nooit teleur nie, en vanjaar is geen uitsondering nie. Pieter Moller, wat vir Kosmos 94.1 Nuus by die fees is, het gesels met Fritz Rexrodt, die uitvoerende bestuurshoof van Swavet (Swawet), wat se stalletjie besonder bedrywig is.
15 May 10AM 1 min

Grootfontein-omgewing juig oor laat reën

Die noorde van Namibië, spesifiek die Grootfontein omgewing, kry lekker en goeie winterreën. Sosiale media loop oor van plasings oor die reën wat uitgesak het. Kosmos 94.1 Nuus het met Andries Van Der Merwe van die Agra in Grootfontein gepraat wat meer vertel.
15 May 9AM 1 min

Kleinsake-ondernemings in krisis, sê BOSA

Build One South Africa sê sy jongste opname onder 40 kleinsake-eienaars toon ‘n krisis in die kleinsakesektor. KMMO-respondente het verwys na burokratiese rompslomp, ‘n gebrek aan befondsing, en geen regeringsondersteuning. Al die deelnemers het toegang tot finansiering as “nul” beoordeel. BOSA waarsku dat baie klein ondernemings sonder dringende hervormings op…
15 May 9AM 1 min