Massabetoging teen moorde môre op Okahandja

--:--
‘n Massabetoging teen onlangse kindermoorde op Okahandja word môreoggend op die dorp beplan. Die burgemeester van die dorp, Beatrice Kotungondo, het Saterdag teruggekrabbel oor ‘n protesaksie wat sy aanvanklik weens die toerisme- en handelsekspo op Okahandja afgekeur het en gesê dit was ‘n misverstand. Die gemeenskap eis nou dat die ekspo volgende week afgestel word. Kotungondo het ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om aan die betoging deel te neem:
27 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Landbou beklemtoon weer billike verdeling van gedeelde waterbronne

Landbouminister Inge Zaamwani het by die Zambezi Waterweëkommissie se tegniese komitee-vergadering die belangrikheid van 'n kultuur van wedersydse respek en billike voordeelverdeling beklemtoon. Dit is nie die eerste keer wat Namibië kla dat hy nie gelyke voordeel uit gedeelde waterbronne trek nie. Zaamwani sê lidstate moet met stroomaf-lande konsulteer voordat…
16 May 1AM 1 min

Mashatile sê boere by Nampo wil nie SA verlaat nie

Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering is daartoe verbind om saam met boere te werk om hul probleme aan te spreek. Hy het ʼn draai gemaak by die Nampo Oesdag in die Vrystaat wat een van die grootste landbou-tentoonstellings is. President Cyril Ramaphosa het dit ook vroeër die week besoek…
16 May 1AM 1 min

NaTIS stuur net elektronies hernuwingsbriewe

Die Padowerheid het aangekondig dat elektroniese kennisgewings vir alle lisensieskyf- en bestuurslisensiehernuwings ingestel is. Hernuwingskennisgewings sal dus nie meer deur NamPost gestuur word nie. Motoriste sal in stede daarvan die kennisgewings via digitale platforms ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Hileni Fillemon, die Padowerheid se woordvoerder, wat meer inligting…
16 May 1AM 1 min

Bestuurskenner gesels oor Swapo-manifes se bedoelings, befondsing

Die Swapo Manifes-Uitvoeringsplan met sy groot planne is in die nuus. Beleidmaking in Namibië word dikwels gekritiseer vir 'n gebrek aan voorbereiding en beplanning, wat dikwels lei tot vertraagde of nie-geïmplementeerde beleide. Die uitvoeringsplan erken dié tekortkoming en beklemtoon die belangrikheid van kosteberekening. Die plan se 18 prioriteitsprojekte en sewe…
16 May 12AM 1 min