Miljoene vir nuwe spesiale skool op Kamanjab

--:--
Die sooispitseremonie vir ‘n skool wat voorsiening maak vir kinders met ‘n verskeidenheid van gestremdhede, het Saterdag op Kamanjab plaasgevind. Konstruksie aan dié skool van 34 miljoen Namibiese dollar, sal vanjaar begin. Dit sal 500 kinders kan huisves en sal klaskamers en ‘n koshuis insluit. Onderwysminister Sanet Steenkamp het tydens die seremonie gesê die waardigheid van alle kinders moet beskerm word:
27 Apr 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Nust en sy wagte kom tot verhaal

Dit wil voorkom asof Nust daadwerklike stappe geneem het om die agterstallige minimumloon teen 23 Mei te betaal. Dit kom na wagte van PIS, die sekuriteitsmaatskappy wat die tender het vir dienste by Nust, die hekke van die universiteit gesluit het. Aktivis Michael Amushelelo was weer aan die voorpunt van…
9 May 4AM 1 min

Katolieke op die vasteland juig

Katolieke op die vasteland juig oor die vinnige verkiesing van ‘n nuwe pous in pous Leo XIV. Hy is die eerste Amerikaner wat die amp sal vul. In Cape Coast in Ghana sê die bekende Katolieke priester, father Bonaventure Quaidoo, en sy ondersteuners daar is geen politiek betrokke nie. Quaidoo…
9 May 3AM 1 min

Groot koue op pad na die Kaap

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak-vier waarskuwing uitgereik vir sterk winde en golwe langs die Wes-Kaapse kus hierdie naweek. Woordvoerder van die Rampbestuursentrum, Sonica Lategan, sê die winde sal vanaf vanaand tot môreaand toeneem en moontlik skade aan dakke, bome en langs die kusgebiede veroorsaak:
9 May 3AM 1 min

Wagte sluit Nust se hekke

Vanoggend het werkers van PIS, die sekuriteitsmaatskappy wat die tender het vir dienste by Nust, die hekke van die universiteit gesluit, blykbaar in protes teen die maatskappy se versuim om aan die minimumloonbevel te voldoen. Aktivis Michael Amushelelo was weer aan die voorpunt saam met die werkers en eis regverdige…
9 May 2AM 1 min

Knopvelsiekte: Landbou sê oor inenting, reëls

Die landbouministerie het verlede week 'n uitbreking van knopvelsiekte in die Outjo-omgewing aangekondig, en ook 'n inentingsprogram uitgereik vir hervestigde plase. Die skedule kan by die ministerie aangevra word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Simon Nghipandulwa, die woordvoerder van die landbouministerie, wat die regulasies uiteensit.
9 May 2AM 1 min