Beurtwater word vandag op Arandis ingestel aangesien ‘n swaelopwelling in die see NamWater se watervoorsiening van die Orano-ontsoutingsaanleg onder druk plaas. Reservoirvlakke op Arandis het tot onder 30 persent geval, terwyl dié op Swakopmund minder as die helfde is. Beurtwater in Arandis sal tot Vrydag duur. Kosmos 94.1 Nuus het…
Die deurwinterde ekonoom dr. John Steytler het ‘n blink plan vir werkskepping. Die vrywilligers wat tans slaggate in die hoofstad regmaak in ruil vir skenkings van motoriste, bied ‘n hupstoot aan die voetsoolvlak ekonomie. In sy mening moet die herstel van paaie ‘n gemeenskapsgebaseerde benadering neem om werklose jeug op…
Die Namibia Grape Company het ‘n belegging van 24 miljoen Namibiese dollar aangekondig om sy wingerde en infrastruktuur op te knap. Uitvoere van die projek, onder die Namibiese Jeugdiens het in die 2024/25 seisoen met 43 persent gegroei en 1 200 mense is aangestel. Belinda Hamburee, skakelbeampte by die diens,…
‘n Groot gemeenskapsvergadering is gehou ná die hoof van die Auas-laerskool in Dolam in die hoofstad daarvan beskuldig is dat hy plaaslike Damara/Nama-leerders opsy sit ten gunste van nie-plaaslike leerders en dat hy poog om Khoekhoegowab uit die kurrikulum te verwyder ten spyte van die skool se Damara/Nama-wortels. Kosmos 94.1…
President Cyril Ramaphosa het die voormalige adjunkminister van finansies, Mcebisi Jonas, as sy spesiale gesant na die VSA aangestel. Jonas sal Suid-Afrika se diplomatieke en ekonomiese belange verteenwoordig en met Amerikaanse regeringsamptenare en sakeleiers in gesprek tree om bilaterale bande te versterk. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Jonas het…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.