OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
340 – 360

Vrystaat Landbou: Misdaad deel 2

Johan Gunter gesels verder met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou oor die nuutste rakende veediefstal, aanmelding daarvan en plaasaanvalle.
28 May 2AM 6 min

Eerste Suid-Afrikaanse preserveerkampioenskappe van stapel gestuur

Inskrywings is oop vir die heel eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe, ’n nuwe inisiatief wat mik om plaaslike vervaardigers van gepreserveerde produkte landswye erkenning te gee. Elzette Boucher-Kruger gesels met Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo, wat die organiseerder is…
28 May 2AM 6 min

Vrystaat Landbou: Misdaad deel 1

Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou oor die nuutste rakende veediefstal, aanmelding daarvan en plaasaanvalle. …Skakel weer môreoggend in op die Agri Uur vir deel twee van hul gesprek.
26 May 11PM 6 min

Verseker jou volhoubaarheid

Tussen toenemende klimaatsonsekerheid, rampspoedige storms en ’n stygende misdaadlas in landelike gebiede, is dit nie langer ’n vraag óf boere moet verseker nie, maar hóé om dit reg te doen. Emil Pretorius van Santam het met OFM Agri tydens vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag by hul standplaas op NAMPO…
25 May 11PM 5 min

Aartappels SA vier wêreldrol van dié gewilde gewas

Aartappels SA het aangekondig dat hulle op 27 en 30 Mei 2025 die Internasionale Dag van die Aartappel gaan vier met spesiale aktiwiteite by die Kaapstad- en Johannesburgse Varsproduktemarkte. Die dag, wat deur die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO) en die VN se Algemene Vergadering erken word,…
25 May 11PM 5 min

What's new in Farmer's Weekly - 30 May Edition

Farmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates.
23 May 1AM 2 min

Onwettige jag met honde

Die onwettige jag met honde bly ‘n groot kopseer in die Vrystaat en baie boere en grondeienaars is onder groot druk. Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou se dr Jane Buys…
21 May 11PM 3 min

Dr Corné Mulder oor Washington besoek

President Cyril Ramaphosa en ‘n afvaardiging van die Suid-Afrikaanse regering sal na verwagting vandag met die president van die VSA, Donald Trump, ontmoet om handelsbande te versterk. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het verlede week tydens NAMPO Oesdag met die leier van die VF+, dr Corné Mulder, oor die aangeleentheids gesels…
21 May 12AM 4 min

Hoenderbedryf gereed vir invoerverbod op Brasiliaanse hoendervleis

Suid-Afrikaanse hoenderprodusente het genoeg kapasiteit om die verlies van hoendervleis-invoere uit Brasilië weens ’n voëlgriepuitbraak daar te vergoed, sê Izaak Breitenbach, hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA) se braaihoenderafdeling.
20 May 11PM 3 min

Bayer nou ook op Cheetah-trui

Die Cheetahs het die afgelope naweek vir die eerste keer in hul nuwe trui, waarop die logos van DEKALB en Bayer pryk, gespeel. Vrystaat Rugby hoofuitvoerende beampte Rory Duncan, en Bayer Crop Science se Johan Bibbey praat by die bekendstelling tydens Nampo…
20 May 2AM 3 min
340 – 360