Die rol van die Staatsveearts word dikwels onderskat

Loading player...
Die Staatsveearts is ‘n naam wat ons dikwels hoor maar nie altyd verstaan wat hulle rol in dieregesondheid is nie. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester Cloete, waarnemende staatsveearts in Bloemfontein oor wat hulle rol in diere en publieke gesondheid is
5 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min